Waar pas suiwel in jou dieet?

‘n Verskeidenheid suiwelprodukte

Dieetkundige Maretha Vermaak vertel vir Martelize Brink van die plek van suiwel in ‘n gesonde dieet. En dr. Chris van Dijk Melkprodusente-organisasie praat oor die invloed van melkproduksie op die omgewing en die behandeling van melkbeeste.

Lees en luister ook:

https://www.rsgplus.org/leefstyl/hoeveel-melk-indien-enige-gesond-vir-jou/

https://www.rsgplus.org/leefstyl/suiwel-uitruilporsies/

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.