Het jy geweet dat meer as 410 000 mense jaarliks in die wêreld aan muskietgedraagde parasitiese siekte malaria sterf. En dat 94% van die 219 miljoen malariagevalle in Afrika suid van die Sahara voorkom?
Met ‘n groot aanslag is dit moontlik dat twee van Suid-Afrika se malaria-endemiese gebiede – KwaZulu-Natal en Mpumalanga – teen 2023 malariavry kan wees.
Mari Hudson gesels met ’n bekende malaria-kenner oor die jongste malaria-inligting.
Luister Woensdag om 11:30 na Gesondheid op RSG.











Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email