Kan ’n bystaander ’n lewe red op ’n ongelukstoneel? Wat is die belangrikste: dat die beseerde kan asemhaal of dat sy hart klop? Hoe besluit ’n dokter watter traumabeseerde om eerste te behandel? Wat beteken dit om pasiënte as blou, rooi, geel of groen te klassifiseer? Wat beteken dit as iemand ‘uitbloei’? En watter skade rig ’n koeël aan?
Marí Hudson gesels met ‘n trauma-chirurg.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
