Watter formulemelk vir my baba?

As jy nie kan borsvoed nie, watter formulemelk is die beste vir jou baba? Wat is in formulemelk, en hoe goed of sleg is dit vir jou baba se gesondheid? Wat van sojamelk en bokmelk?

Dieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Martelize Brink hoe jy formulemelk vir ‘n baba kies.

Lees meer

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.