Is magnesium ‘n wondermiddel?

Is magnesium ‘n wondermiddel? Kan kollageen-pille jou vel verjonk? Kan Garcinia jou help om gewig te verloor? Kan Immunopro ‘allergie’toetse werklik bepaal of jy allergies is vir iets?

Dit is enkele vrae wat deur ‘n mediese spesialis beantwoord word.

 

Ons het in November 2017 in die inleidende gesprek met dr. Harris Steinman, kenner op die gebied van pseudowetenskap, gesels:

Hoe weet ‘n mens of ‘n allergietoets, of enige ander ‘mediese’ toets, werk of nie? Of ‘n masjien werklik siektes kan diagnoseer? Of die middel wat jy gebruik al die stowwe bevat wat op die etiket aangedui is? Of die aansprake in gesondheidsadvertensies korrek is? Word jy mislei? Waarop moet jy bedag wees? Marí Hudson praat met ‘n kundige oor pseudowetenskap en kwakkery.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.