Tegnologie en vooruitgang is fantasties, maar nie altyd goed vir ons postuur en gesondheid nie.
Fisioterapeute moet al meer pasiënte behandel met erge skouer- en nekpyn en die pyne is gekoppel aan lang ure se sit voor ‘n rekenaar. Hoor hoe dit gebeur en wat jy kan doen om die pyn te verlig en te voorkom?
Lees en kyk ook:
https://www.rsgplus.org/leefstyl/skouergordel-en-nekstrekke/
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
