Dinsdag 21 November 2017
75 Ministers van gesondheid en verteenwoordigers van 114 lande het pas die wêreld se grootste beraad nog ooit oor TB in Moskou bygewoon. Die geleentheid was ’n waterskeiding in terme van nuwe riglyne oor die voorkoming en behandeling van tering. So sê professor Martie van der Walt, hoof van die Mediese Navorsingsraad se tering platform.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
