Listeriose: alles oor simptome, behandeling en toetsing

Die listerium bakterie lyk soos ‘n gogga.

Gesondheid op RSG: Woensdag 7 Maart 2018

Listeriose-vrees het almal aan die keel beet en menige stik nou aan hulle Weense worsies. Wat is listeriose en hoe word dit getoets? Waarom neem dit so lank om antwoorde te kry?

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.