Wat gebeur in die brein as jy depressief of angstig raak?

Die Goeie Dokter
Gesondheid: Woensdag 14 Maart 2018

Wat gebeur in die brein wanneer jy depressief raak? Kan jy sekere veranderings in jou lewe maak om sake te verbeter? Wanneer het jy medikasie nodig, en hoe werk die medikasie?

Marí Hudson gesels met dr. Renata Schoeman, psigiater van die SA Psigiatriese Vereniging SASOP.

Dr. Schoeman verduidelik meer oor die rol van serotonien, noradrenalien en dopamien in die brein, en hoe oefening, dieet, slaap, sosialisering en ander dinge wat jy self kan doen, jou brein kan help. Sy verduidelik ook hoe medikasie in die brein werk.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.