Daar is nog baie vrae oor listeriose. Watter voedselsoorte is onveilig en waar presies is die bakterie opgespoor? Wat beteken dit dat daar meer as een stam van die bakterie is? Waarom het die vervaardigers nie self die listeriose opgespoor nie? Hoe kan mens enige verwerkte kosse vertrou?
Marí Hudson gesels met dr. Juno Thomas (foto links), die wetenskaplike midde-in die toetsing en opsporing van die bronne van die listeriose-uitbreking.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
