Hoe gemaak met gebruikte kookolie?

Skoon olies

Woensdag 14 Maart 2018

Dieetkundige Retha Booyens vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe baie jy kookolie kan hergebruik.

Gebruikte olies, ongesond en gevul met kankerwekkende transvette.

Johan Compion vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe jy van gebruikte kookolie ontslae kan raak.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.