Kan sekere kosse kinders hiperaktief maak?

Die Goeie Dokter
Kan sekere kosse kinders hiperaktief maak? Kan te veel suikerkosse kinders se gedrag beïnvloed? Donderdag 5 Julie 2018

Johan van Lill praat met twee dieetkundiges om antwoorde op dié vrae te vind. Die dieetkundiges verduidelik ook wat gesonde eetgewoontes vir kinders beteken.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.