
Kan verbode middels soos anaboliese steroïede werklik sportprestasie verbeter? Tot watter mate? Watter middels het Aphiwe Dyantyi in die moeilikheid laat beland? Marí Hudson gesels met dr. Ross Tucker, bekende sportwetenskaplike, oor verbode middels, sportprestasie, tieners en voedingaanvullers.
As die sportaanvuller en die spesifieke ‘batch’ nommer nie op dié lys van Informed Sport se getoetsde sportaanvullers is nie, kan dit wel verbode middels bevat: https://www.informed-sport.com/
Lees en luister ook
https://www.rsgplus.org/sport/daar-is-dalk-kombuiskas-melamien-in-jou-sportdrankie/
https://www.rsgplus.org/programme/regsake/mag-skoliere-getoets-word-vir-verbode-middels/
https://www.rsgplus.org/gesondheid/caster/
Deur Mari Hudson
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel