Skisofrenie, grenslyn steurnis & psigoses

Die Goeie Dokter

Wat is skisofrenie en grenslyn persoonlikheidsteurnis?  Wat gebeur in die brein van iemand met een van hierdie psigiatriese steurnisse? Waarom gebeur dit? Wat is n psigose? Kan die probleme behandel en genees word?

Luister Woensdag 11 Maart om 11:30 na Gesondheid op RSG.

Mari Hudson gesels met ‘n psigiater oor die mediese aspekte van die bekendste psigiatriese probleme en die mites en misverstande.

Lees en luister ook

https://www.rsgplus.org/leefstyl/geestesgesondheid/is-alle-psigopate-gevaarlik/

https://www.rsgplus.org/leefstyl/geestesgesondheid/verhoudings/narsiste-in-die-werkplek/

https://www.rsgplus.org/leefstyl/geestesgesondheid/narsis-of-bloot-selfsugtig/

https://www.rsgplus.org/nuus-sport/wetenswaardig/die-psige-van-n-reeksmoordenaars/

 

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.