Geen mediese redes meer vir streng inperking

Die Goeie Dokter

Is daar nog mediese redes vir ’n streng inperking? Kan ’n voortgesette streng inperking die verloop van COVID-19 in Suid-Afrika verander, en hoe? Wat is die beste pad vorentoe?

En presies wat gebeur in die longe van iemand met ernstige COVID-19, want dit lyk soos Akute Respiratoriese Nood-sindroom waar inflammasie en bloedvatskade en multi-orgaanversaking ter sprake is en nie bloot longontsteking nie.

Marí Hudson probeer antwoorde op dié vrae vind, kyk wat die kundiges sê en gesels met ’n waaksorgspesialis.

Aandag dokters en gesondheidswerkers:

Luister en kyk hier na Prof André Coetzee, voormalige hoof van Narkose aan die Universiteit van Stellenbosch, se wetenskaplike vergelyking tussen ARDS en Covid-19.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.