Akteur Hykie Berg se onlangse uitlatings oor Ritalin het ’n storm ontketen en saai groot verwarring onder ouers met kinders met ADHD, wat met Ritalin of soortgelyke middels behandel word.
Hoe werk Ritalin? Waar pas dit in in die behandeling van ADHD? En is Hykie se uitlatings wild? Wat is die waarheid?
Marí Hudson praat met Prof Renata Schoeman, psigiater wat gereeld kinders en volwassenes met ADHD behandel, oor Ritalin en ADHD, en probeer die kwessies opklaar.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
