Wat behels die verantwoordelike gebruik van antibiotika by diere?

Wat behels die verantwoordelike gebruik van antibiotika by diere? Dr. Louis Boag van Elanco Dieregesondheid het die antwoord.

Paul Maré van Viljoenskroon vertel van hulle 21ste produksieveiling.

Coenraad en Candice de Jongh van die plaas Blomfontein buite Grootbrak River was een van die wenners van die 2020 MPO Rentmeesterskapstoekennings. Ons hoor watter verskil dié toekenning op die plaas gemaak het.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.