Sowat een uit 100 mense is op die outisme-spektrum, maar moontlik is slegs sowat 10% van dié mense in Suid-Afrika gediagnoseer.
Baie mense op die outisme-spektrum, maar wat goed funksioneer, word nooit gediagnoseer nie. Tog het hulle probleme wat hul lewens moeiliker maak.
Luister Maandag om 11:30 na Gesondheid op RSG, aangebied deur Marí Hudson. Sy gesels met Prof Petrus de Vries, kinder- en tienerpsigiater aan die Universiteit van Kaapstad.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
