Reumatoïede artritis en biologies middels

Die Goeie Dokter

Biologiese middels kan ‘n reuse verskil maak aan hoe iemand met reumatoïede artritis beweeg en lewe. Behandeling moet egter so gou as moontlik begin.

 

Het jy geweet dat biologiese middels letterlik die skade aan die rug weens ankiloserende spondilitis kan omkeer? Wat het die velsiekte psoriase, en dikdermsiektes soos Crohn se siekte met artritis te doen? Het jy geweet dat mense met sekere soorte artritis ‘n groter kans op hartsiektes het?

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.