Kan dokters jou paadjie tot die einde gemakliker maak as jy terminaal siek is?

Die Goeie Dokter

Covid het ons sterflikheid onder ons aandag gebring.

Hoe lyk die paadjie van iemand met ’n terminale siekte tot die einde? Wie is die dokters wat probeer help om dié pasiënte so pynvry en gemaklik te maak? Wanneer moet die proses van palliatiewe sorg begin?

Mari Hudson gesels met Dr Margie Venter, ’n palliatiewe sorg-spesialis op Stellenbosch, oor sorg wat nie genees nie, maar ewe belangrik is.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.