Kan drastiese vloeistofdiëte jou hart aantas?

Shane Warne, een van die heel beste krieketspelers ooit.

Kan drastiese vloeistof-diëte jou hart aantas? Ons vra dié vraag na die skielike dood van die 52-jarige krieketheld Shane Warne, wat gereeld 14-dae lange radikale vloeistofdiëte gevolg het.
Is alle vloeistof-diëte dieselfde?
Help radikale diëte jou om gewig te verloor?

Die antwooirde op dié vrae is:
Ja
Nee
Tydelik ja, en later laat dit jou gewig aansit en mors jou metabolisme op.

Mari Hudson praat met Prof Tess van der Merwe, endokrinoloog van Pretoria en Gauteng oor die redes vir dié antwoorde.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.