Alles oor spatare en diep veneuse trombose

Die Goeie Dokter
Met Diep Veneuse Trombose vorm stolsels in die been

Glo dit as jy wil, maar spatare en diep veneuse trombose word gereeld verkeerd gediagnoseer. Ons kyk vandag na die nuutste behandeling van spatare, waarom mense se enkels opswel en die gevare van diep veneuse trombose.

Dr Asha Malan

Mari Hudson gesels met dr Asha Malan, ’n vaskulêre chirurg van Bloemfontein. Sy is hoof van vaskulêre chirurgie aan die Universiteit van die Vrystaat se mediese skool.

Besoek https://salvs.org/common-conditions/ vir meer inligting.

Lees dié artikel oor hoekom veral driekamp-atlete en ystermanne ‘n verhoogde risiko het om diep veneuse trombose te ontwikkel. 

Met spatare werk die kleppe wat moet keer dat bloed terugval in die aar, nie meer goed nie.

Lees en luister ook:

Nuutste behandeling vir spat-are

Spataar-ulkusse kán genees word

 

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.