Plastiek-afvalprodukte en DDT dra by tot testikulêre kanker

Die Goeie Dokter

Het jy geweet die insekdoder, DDT, en afvalprodukte van sekere plastiek dra by tot testikulêre kanker by jong mans? Of dat selfs verspreide testikulêre kanker genees kan word? Of dat nuwer (maar baie duur) middels beskikbaar is om prostaatkanker te behandel?

Marí Hudson gesels met dr David Mouton, uroloog van die Pretoria Urologie Hospitaal en die Wilgers Hospitaal in Pretoria.

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.