Persoonlikhede van swendelaars en psigopate

Daar is oral swendelaars – diegene wat mense oortuig om hul geld in piramiede skemas of sakkies diamante te belê, of die karakters in Steinheist, of die liefdeswendelaars wat vroue oortuig om duisende rande in sy rekening in te betaal. Is daar tipiese slagoffers? En hoe lyk die profiel van ’n swendelaar wat maklik lieg en bedrieg?

Prof Renata Schoeman, psigiater en verbonde aan die Stellenbosch Bestuurskool, vertel meer.

Luister hier na die program, met aanbieder Marí Hudson.

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.