Om te sterf is stil: Wat gebeur as die liggaam begin afskakel?

Die Goeie Dokter

Ons gesels oor ’n heilige onderwerp – die dood. Is daar herkenbare fases en tekens dat die liggaam begin afskakel? Wat beteken dit? Is daar iets soos ’n opflikkering kort voordat ’n mens sterf?

Marí Hudson gesels met dr Margie Venter, Palliatiewe sorg spesialis van Stellenbosch.
Deel 1: Die proses wat weke vantevore begin

Deel 2: Die laaste paar dae
Marí Hudson gesels met ’n palliatiewe sorg-spesialis oor die laaste paar dae van lewe, oor die fases van dood, die opflikkering kort voor dood en die sien van gestorwe geliefdes voor die stil uitblaas van die laaste asem.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.