Hoekom vape so baie kinders en is dit gevaarlik?

Baie hoërskoolleerders, en selfs laerskoolleerders, damprook, of vape soos dit bekend is in Engels. Heerlike geure maak dit aanloklik, en dis sosiaal aanvaarbaar vir tieners en ook vir baie ouers. Is damprook gevaarlik? Is dit verslawend? Hoekom vape so baie kinders?

Mari Hudson gesels met prof Richard Van Zyl-Smith van die Universiteit van Kaapstad se Longinstituut en die Groote Schuur Hospitaal, om meer uit te vind.

Lees ook:

https://www.hopkinsmedicine.org/health/wellness-and-prevention/what-does-vaping-do-to-your-lungs

https://www.hopkinsmedicine.org/health/wellness-and-prevention/5-truths-you-need-to-know-about-vaping

https://www.medicalnewstoday.com/articles/327374

https://www.engadget.com/2017-04-15-us-navy-bans-e-cigarettes-entire-fleet.html

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.