Covid terugskouiing 1: Die verswygde sienings

Die Goeie Dokter

Wat weet ons nou meer oor Covid? Wat is feit en wat is fiksie?

In die eerste episode in ’n kort reeks oor ’n Covid-terugskouing kyk ons na inligting wat dikwels eenkant toe geskuif is of verswyg is, in ons poging om by die beste moontlike wetenskaplike inligting uit te kom.

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.