Skielike Kardiale Dood in jonger mense: eerder die gevolg van hartritme-defek as hartaanval

Die Goeie Dokter

As ‘n jonger mens skielik ineenstort, dink ons onmiddellik dis ‘n hartaanval, maar is dit?

Elektrofisioloog dr Razeen Gopal vertel meer oor Skielike Kardiale Dood, hoekom ‘n té hoë hartspoed noodlottig kan wees, hoekom ‘n hart wat tot stilstand gekom het, binne 10 minute weer moet klop, en van die nuutste ablasie-tegnologie om die algemeenste hartritme, atriale fibrillasie, te  behandel.

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.