Dis hoe fyn ‘n perfusietegnoloog die hartlongmasjien ‘bestuur’ om jou aan die lewe te hou tydens ‘n hartoperasie

Het jy geweet dat as die pasiënt tot 18 grade Celsius afgekoel word, die hartlongmasjien vir tot 45 minute afgeskakel kan word sodat die hartchirurg ’n aneurisme kan herstel? Hoe koel jy ’n pasiënt af tydens ’n hartoperasie? Hoe lank kan die brein sonder suurstof wees sonder afkoeling? Hoekom word die pasiënt so stadig van die hartlongmasjien gespeen ná ’n hartoperasie?

Mari Hudson praat met Elliot Gates, ’n perfusie-tegnoloog by die harteenhede van Groote Schuur en Rooi Kruis Kinderhospitaal, oor hoe hulle die hartlongmasjien tydens hartoperasies bestuur.

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.