Is eetlusdempers gevaarlik, of ’n goeie hulpmiddel? Prof Tess van der Merwe, endokrinoloog van Pretoria en Johannesburg, praat oor die rol van eetlusdempers in gewigsverlies.
En ’n histopatoloog gee ons ‘n kykie in ’n patologielaboratorium.
Lees en luister ook:
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
