Covid ruik soet; Covid-waaksale gevul met hartverskeurende tonele

Die Goeie Dokter

Het jy geweet sekere siektes het spesifieke reuke? ’n Spesialis vertel meer hiervan.

Sy beskryf ook haar ondervinding in ’n Covid waaksaal.

Ons gesels ook oor die diagnose van outisme.

Riley, Zak, McGyver en Charlie: SA se 1e Covid-snuffelhonde ruik Covid met meer as 96% akkuraatheid uit

 

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.