Daar is goeie behandeling vir erektiele disfunksie

Die Goeie Dokter

Baie mans ouer as 50 ondervind erektiele disfunksie. Dis nie iets waaroor mans wil praat nie. Daar is natuurlik die blou pilletjie, maar daar is ook baie méér hulp as dié pil.

Marí Hudson gesels met Dr David Mouton, uroloog by die Pretoria Urologie Hospitaal en die Wilgers Hospitaal oor erektiele disfunksie kyk ook na manlike menopouse, oftewel andropouse.

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.