Wat beteken die verskillende coronavirus-variante vir ons en die derde golf wat nou aan die vorm is in Suid-Afrika? Moet ons die entstof neem of weghardloop? Moet ons nog die griepentstof ook neem?
Luister na die eerste van ’n kort reeks van twee episodes waar Marí Hudson met viroloog prof. Wolfgang Preiser oor die coronavirus-variante en die enstowwe gesels.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
