Nuutste oor Covid-entstof/Ivermektien

Moet jy die Covid-enstof neem of nie? Kan mens ‘n entstof vertrou wat so vinnig ontwikkel is? Wat van ivermektien?

Marí Hudson praat in die laaste aflewering van ’n kort reeks met viroloog prof. Wolfgang Preiser oor die Coronavirus-variante en die enstowwe.

Luister ook na die eerste episode in die kort reeks:

Die jongste oor Covid-variante en -entstof

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.