Daar is niks verkeerd met alkoholgebruik nie, maar wanneer alkohol gebruik word om probleme op te los of die lewe te verdoof, dan raak dit ‘n probleem.
Die gereelde gebruik van alkohol word sosiaal aanvaar, so hoe weet jy jy het ‘n afhanklikheid of verslawing? Wat is die implikasies van alkoholmisbruik op ‘n psigiese vlak?
Volledige Lys
Lees en luister ook:
https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/volg-nuwe-behandelings-vir-middelmisbruik-nou-oues-nie-pleit-psigiaters/
https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/alkohol-kan-jou-pankreas-aantas/
https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/mediese-speurder-fokus-op-alkohol/
https://www.rsgplus.org/covid-19/36550/
https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/depressie-en-hartprobleme-hou-verband/
https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/wat-gebeur-die-brein-jy-depressief-angstig-raak/
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
