Die moets en moenies ná ‘n heup- of knievervanging

‘n Heup prostese

Dit is baie belangrik om ná ’n knie- of heupvervanging die regte dinge op die regte manier te doen om seker te maak dat jou herstel so goed moontlik verloop. Hoe moet jy loop? Op watter been mag jy gewig sit? Wanneer? Hoe staan jy op en gaan sit? Hoe klim jy in ‘n kar in en uit?

Marí Hudson gesels met Dr Callie Ackermann, ’n ortopeed oor die operasies, en veral die nasorg. Hy gee praktiese raad.

(Lees meer oor verskeie prosedures, soos verduidelik deur Dr Ackermann: https://capetownhipkneesurgeon.co.za/)

Lees en luister ook:

https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/heupvervangings-kan-laaank-hou/

https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/wat-is-n-atroskopie/

https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/heupvervangings-nou-met-bikini-snit-van-voor/

https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/ooroefening-tienerjare-kan-heupskade-veroorsaak/

https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/die-nuutste-oor-knievervangings/

https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/knievervangings-soms-is-n-halwe-een-beter-as-n-hele/

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.