Hondsdol-virus met senuselle tot in brein

Die Goeie Dokter

Die hondsdolheid-virus kan oorgedra word as ‘n hondsdol dier jou byt of selfs net lek, en beweeg met die senuweeselle langs tot in die brein. Dit kan behandel word voordat die virus die brein bereik, maar nie daarna nie.

Marí Hudson gesels met Dr. Jantjie Taljaard, hoof van infeksiesiektes by die Universiteit van Stellenbosch en die Tygerberg Hospitaal oor hondsdolheid. en oor longontsteking, wat ook dodelik kan wees.

Lees en luister hier na nog ‘n program waar hondsdolheid bespreek is.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.