Kunsbloed op ongelukstonele kan tot 30% meer lewens red

Die Goeie Dokter

Die gebruik van kunsbloed op ongelukstonele kan moontlik 10% of meer lewens red.

Dis waarom ’n span nood-dokters en paramedici die gebruik van kunsbloed, wat inderdaad suurstof na selle kan vervoer, saam met plasma wat bloed kan laat stol, die eerste keer in Suid-Afrika op ongelukstonele gaan toets.

Marí Hudson gesels met dr. Willem Stassen, ’n man met ’n doktorsgraad in Paramediese Sorg, oor kunsbloed, bloedverlies ná ongelukke en hoe optrede in die eerste goue uur lewens kan red.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.