Paramedikus dr. Willem Stassen gesels met Martelize Brink oor verdrinking, en hoe om so ‘n situasie te hanteer.
Luister ook
Strandveiligheid
Stuurman Jean le Roux van die NSRI gee raad met strandveiligheid. Ons kyk na seestrome, waar om te swem en die gebruik van die pienk reddingsboeie.
https://www.rsgplus.org/kinders/red-so-jou-kind-se-lewe-kpr-en-ander-noodbehandeling-tuis/
https://www.rsgplus.org/gesondheid/die-essensiele-noodhulp-kissie-vir-kinders/
Verantwoordelike hengel
Junaid Francis gee vir Martelize Brink riglyne oor hoe om ‘n verantwoordelike ontspanningshengelaar te wees.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
