Dit is moontlik om ’n eetplan te volg wat jou help om spesifiek vet te verloor en nie ander weefsel nie.
Vetselle het ’n geheue, en wil hulle vet vashou, maar hulle kan gefnuik word.
Mari Hudson praat met Amanda Kuit, dieetkundige en biochemikus oor die tegniek van termo-genese, oftewel hitte-skepping.
Kan ons staatmaak op kommersiële DNS-toetse vir voeding? Hoekom is vesel so belangrik? Bou proteïenskommels spiere? Hoe werk kankerpasiënte se eetplanne? Mari Hudson praat hieroor met ’n dieetkundige.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email