Wat is die verband tussen outisme en die MMR-vaksien? Marí Hudson gesels verder met prof. Petrus de Vries oor outisme, en Tubereuse sklerose, een van die siektes wat tot outisme kan lei.
Luister na Gesondheid op RSG.
Luister ook na die eerste program in die kort reeks oor outisme:
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email
