Só word swartvlek op sitrus beheer

Ondanks die feit dat Suid-Afrika vir langer as ‘n eeu vrugte na die Europese Unie uitvoer, bly swartvlek op sitrus ‘n probleem. Charl Kotze van Hygrotech verduidelik hoe dié siekte beheer word.

Die BKB Merino Classic is ‘n hoogtepunt op Merino SA se kalender, en Willie van Heerden vertel wat ons van vanjaar se geleentheid kan verwag. Daar is talle kwessies in die rooivleisbedryf wat tans aandag geniet. Willie Clack van die Rooivleisprodusente-organisasie was ‘n spreker by die onlangse NWKV/RPO Oos-Kaap-streeksbyeenkomste, en ons hoor waarop hy gefokus het.

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.