Té veel babas sterf in SA

Die Goeie Dokter
Praat Saam: Donderdag 19 April 2018

Meer as 22,000 babas is óf dood by geboorte, óf sterf elke jaar binne sewe dae in Suid-Afrikaanse hospitale, volgens die jongste verslag van Statistieke Suid-Afrika. Dit is meer as 60 babas per dag, en verteenwoordig ‘n skerp styging sedert 1997, toe dit 13,000 sterftes was. Hoe verseker ons beter, veiliger en makliker toegang tot gesondheidsstelsels, en verminder babasterftes?

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.