Vergrote goedaardige prostaat met stoom-behandeling verklein

Die Goeie Dokter

Koning Charles III is onlangs gediagnoseer met ‘n goedaardige vergrote prostaat en hy is behandel om sy prostaat te verklein. Hy is ook gediagnoseer met ‘n tipe kanker, maar nie prostaatkanker nie.

’n Tegniek om ’n vergrote goedaardige prostaat te verklein sonder ’n operasie, word ook in Suid-Afrika gedoen. Mari Hudson gesels met ’n uroloog om vas te stel hoe ’n vergrote, goedaardige prostaat met stoom verklein kan word.

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.