Turkye is deesdae ‘n gewilde toevlugsoord vir mediese toeriste, veral vir plastiese en bariatriese chirurgie. Die aanbiedings is ook vir Suid-Afrikaners aanloklik.
Watter vrae moet jy vra voordat jy hierdie chirurgie in die buiteland, en selfs in Suid-Afrika, oorweeg?
Is daar goeie lande en slegte lande betreffende hierdie soorte chirurgie? Hoe vergelyk Suid-Korea se mediese toerisme aanbod met dié van Turkye?
Mari Hudson vind uit.
Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.
Deel hierdie artikel
Facebook
WhatsApp
Twitter
Email