Wat het jou hart met beroerte te make?

Twee soorte beroerte

Met die fokus op beroerte-voorkoming, kan mens inderdaad vra: kan ’n beroerte voorkom word? Hoe? Wat het jou hartklop en -ritme met beroerte te doen? En waar pas antistolmiddels in en hoe doeltreffend is dit in voorkoming van beroerte?

(Lees meer oor Beroerte: https://www.stroke.org/en/about-stroke/stroke-symptoms)

Marí Hudson gesels met ’n hartspesialis oor dié kwessies en fokus veral op die rol van die hart in beroerte.

Luister Woensdag, 4 November, om 11:30  na Gesondheid op RSG.

 

Lees en Luister ook:

https://www.rsgplus.org/leefstyl/gesondheid/as-jou-hart-chaoties-klop/

 

Belangrik: Die inligting op hierdie webwerf is algemeen van aard en is nie ’n plaasvervanger vir persoonlike mediese advies nie. Raadpleeg altyd jou dokter oor jou eie gesondheid.

Deel hierdie artikel

Facebook
WhatsApp
Twitter
Email

Lees verder

Meer artikels

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.